|
Jakes het meet as 27 jaar
ondervinding in die IT bedryf.
Hy het verskeie sagteware
oplossing deur die jare ontwikkel en spandeer nou meeste van sy
aandag op die volgende 2 stelsels.
|
Jakes het ook 'n bellangstelling in
Chemie.
'n Nuwe wêreld het oop gegaan met die ontdekking van Colloidal
Silver en Koper as medisinale gebruik in plaas van Antibiotieka.
|