-
Integreer die stuur van SMS’e in een stelsel –
met volledige rekordhouding van SMS'e ontvang en gestuur na ‘n spesifieke
persoon.
-
Vertoon verjaarsdae met die aanvang van die
program – en laat jou toe om dadelik ‘n SMS te stuur.
-
Hou volledige rekord vandat die kind by die
kategese aangesluit het tot hy/sy klaarmaak – geen verslagkaarte wat wegraak
of verouderd is nie.
-
Druk weeklikse statistiek van bywoning.
-
Die persoon verantwoordelik vir kategese
administrasie druk bloot elke week ‘n uitdruk vir
elke klas wat gebruik word vir bywoning. Hierop kan veranderinge
aangebring word wat dadelik op die stelsel reflekteer,
indien die data bygewerk word.
-
Maak voorsiening vir besoekers en kinders wat
nie noodwendig by u lidmaat is nie.
-
Omvattende inligting van elke kind asook
sy/haar ouers – bv,
doopinligting, skool, stokperdjies, gawes, ens.
-
Gebruikersvriendelik
asook volledige sekuriteits funskies - wagwoorde vir
verskillende gebruikers. Onderskeid word ook
gemaak tussen Juniors en Seniors.
-
Netwerk-vriendelik;
-
Benodig nie
'n
groot rekenaar nie
– Windows XP, met 30Mb (sonder hulp leêrs) of 300Mb (met helpleêrs)
hardeskyf spasie is meer as genoeg.
-
Aanpasbaar volgens u gemeente se behoeftes.