|
Koper is 'n belangrike spoorelement in ons liggame. Koper help om energie te verskaf, help met die produksie van Melanin in ons vel, die produksie van rooibloedselle en help ook met die absorbering en vervoer van Yster in ons liggame.
Die volgende keer dat ons genoegsame Koper in ons liggame kry:
-
Koffie,
Sink, Ascorbic Suur, Yster en Vesel.
-
Hoe ouer ons word, hoe minder Koper kry ons liggame
in
Simptome van 'n Koper-tekort in ons liggame:
-
stadige genesing van wonde,
-
verswakking van imuunstelsel,
-
haal swaar asem,
-
vel sere,
-
hare wat uitval en 'n verlies aan smaak (Grys hare word ook toegekryf aan 'n tekort Koper).
Simptome van Koper-vergiftiging:
-
vergeetagtigheid,
-
ge-irriteerdheid,
-
paranoia en
-
depressie.
Ons liggame het 2mg Koper per dag nodig om normaal te funksioneer.
Voordele wat Nano Koper vir jou liggaam inhou:
Orale aanwending:
-
maak are skoon,
-
help met rooi bloedsel produksie,
-
protiën metabolisme,
-
produksie van RNA,
-
maak senuweepunte gesond,
-
help om Malaria te onderdruk.
Uitwendige aanwending:
-
maak vel elasties,
-
verlig brandwonde en
-
verlig Arthritis pyn.
|